Karamel appel kaaskoek

Ek begin vandag sommer met ‘n lekker resep – die ongelooflikste kaaskoek – geniet dit!! Karamel: 500 ml suiker 180 ml botter, by kamertemperatuur en in klein blokkies gesny 250 ml room 5 ml vanielje geursel Karamel appel vulsel: 30 ml botter 3 granny smith appels, geskil, kern verwyder en in 1 ½ cm blokkies gesny 5…

Mini suurlemoen meringue kaaskoekies

Ek het hierdie naweek hierdie kaaskoekies vir ‘n doop gemaak…. Ek moet sê, volgens almal se terugvoer, is hierdie een nogal die moeite werd om by jou resepte te sit. Dit lyk pragtig, en smaak heerlik. Hierdie is natuurlik nou nie ‘n gesonde koekie nie…. Indien jy wil, kan jy dit een groot kaaskoek maak…