Wie is ek

Ek is Annerien Vermeulen. Ek is baie lief vir bak – dis my passie. Ek geniet dit om te eksperimenteer met kombinasies en geure. Dit laat my tiek.

Ek gee ook van tyd tot tyd klas by ons huis in Vanderbijlpark. Van bediende klasse tot kinderpartjie kookklasse.